Tom: F
F
[Chorus]
C F Dm
Op die Heide blom 'n mooie blomemtjie
C F C Am F
En haar naam, Er-i-ka.
[Chorus]
C F Dm
Sy is meine, ja, verwoord an my alleen
C F C Am F
Net aan my, Er-i-ka
[Bridge]
C Dm F
Want haar hart is vol van soetigheid
C Gm F
Deur 'n ongebleikte blomme-kleed
[Chorus]
C F Dm
Op die Heide blom 'n mooie blomemtjie
C F C Am F
En haar naam, Er-i-ka.
[Chorus]
C F Dm
In my kamer blom ook nou 'n blommetjie
C F C Am F
En haar naam, Er-i-ka.
[Chorus]
C F Dm
Môrevroeg en sawens as die skadu's daal
C F C Am F
Sien sy my, Er-i-ka
[Bridge]
C Dm F
En dan is dit of sy my wil sê
C Gm F
Dink jy aan jou bruid wie ver van hier?
[Chorus]
C F Dm
In my tuiste wag vir my 'n meisie mooi
C F C Am F
En haar naam, Er - i - ka